Koos Kombuis – So lank as die lepel in die papbord staan lyrics

Lalie, jyt vir my gese, so lank soos die lepel in die papbord le,
Solank soos Ouma nog kleinkinders wil he, sal jy my by jou laat le
Maar Lalie, nous dit donker maan, en daars goed wat ek nie kan verstaan,
Wat nou gebeur het, was mos nooit ons plan, Lalie, jy weet jy erf my van
Lalie, amper is nie stamper, en wie dra nou jou yellow jumper,
Daars n nuwe sticker op jou bumper, daars n ander ou wat jou
nou pamper, pamper
Lange nagtes jy al fort, lange dae wat weke word
Ons pap begin al koud word innie bord, Lalie,life is gans te
short
Ek sien jou Sondags oppie stoep, en ek sweer jy hoor die
dorpseuns roep
Lalie, Lalie kom tog terug, true love druk deur soos ,n poep,
Poep, poep
La la la la la
Jou boyfriend dra jou rose aan, maar roos blare sal gou vergaan
En stadsgedruis mos straks verslaan, so seker soos die lepel innie
papbord staan
Lalie, kom terug na die veld toe stuur hom terug na die land
van geld toe,
Ek was van hoeka af jou held, toe, Lalie, stuur hom na sy hel toe
Lalie, jyt vir my gese, so lank soos die lepel in die papbord le,
So lank soos Ouma nog kleinkinders wil he, sal jy my by jou laat le

Submitted by Guest