Grafsteen Sangers – Letras de Ek Wens Iemand Bemin My

Ek wens iemand bemin my
Want ek is so alleen
Ek wens iemand bemin my
Dan sal ek nie meer ween.

Ek wens iemand gee om vir my
En sê ek kan hom kry
Ek wens iemand bemin my
Ja iemand net soos jy!

Koor:
Ek weet dis waar
Dit is so swaar
Die liefde’s altyd blind

Dat jy my nou nie meer bemin
Dit het ek uitgevind!
Waarom moet jy ‘n hart dan breek
Wat altyd trou sal bly?

Ek wens iemand bemin my
Ja iemand net soos jy!

Añadido por Guest