Platanna – Letras de Halleluja Suid-afrika

Beatboy rob die bottlestore, Halleluja
Van Rooyen rape die girl next door, Halleluja
Matthew maak sy sakke vol, Halleluja
Sipho het nog ‘n taxi gerol, Halleluja

Chorus:
So boek maar my ticket London toe,
stuur my ‘n e-mail in die taal
maar hoe kan ek sing van Afrika
in ‘n vreemde land

Herhaal Chorus

Hansie, Hansie, Hansie, Hansie
Sê dis nie waar, het jy maar afgetree
verlede jaar

By die Jukskei rivier, 4 by 4 bestuur
Ja die lug is so vuil, ek wil sommer huil
By Tafelberg op rook ek al die pad pot
Op die lyn in my hand soek ek die pad
deur my land

Ismael stry die pryse af, Halleluja
Die Tsotsi’s raak nou lekker mak, Halleluja
Mbeki trek net aan sy pyp, Halleluja
Al wat ek kan doen is suip, Halleluja

Chorus (x2)

Añadido por Guest