Arno Jordaan – Stukkie van jou hart lyrics

Album: Stukkie van jou hart

Gee my 'n stukkie van jou hart, hart, hart
Ek wil aan dit vat, vat, vat.
Ek wil 'n briefie skryf oor my planne met jou lyf,
kom hou my stywer vas.

Ek wil jou net die heeltyd vashou. (die heeltyd vashou)
Ek wil jou net hier teen my voel.
Ek wil jou net die heeltyd wegsteek. (die heeltyd wegsteek)
As jy weet wat ek bedoel.

Jy gee my net. (Jy gee my net)
Net 'n bietjie van , Net 'n bietjie van jou
So weet maar net (So weet maar) dat ek baie van jou hou.

Gee my 'n stukkie van jou hart, hart, hart
Ek wil aan dit vat, vat, vat.
Ek wil 'n briefie skryf oor my planne met jou lyf,
kom hou my stywer vas.

Gee my 'n stukkie van jou hart, hart, hart
Ek wil aan dit vat, vat, vat.
Ek wil 'n briefie skryf oor my planne met jou lyf,
kom hou my stywer vas.

Ek wil jou net die heeltyd dophou.
Ag jy weet wat ek bedoel.
Ek wil net 'n bietjie aan jou vasklou.
So jy weetwat jy moet doen.

Jy gee my net. (Jy gee my net)
Net 'n bietjie van , Net 'n bietjie van jou
So weet maar net (So weet maar) dat ek baie van jou hou.

Gee my 'n stukkie van jou hart, hart, hart
Ek wil aan dit vat, vat, vat.
Ek wil 'n briefie skryf oor my planne met jou lyf,
kom hou my stywer vas.

Gee my 'n stukkie van jou hart, hart, hart
Ek wil aan dit vat, vat, vat.
Ek wil 'n briefie skryf oor my planne met jou lyf,
kom hou my stywer vas.

Gee my nou 'n stukkie van jou hart gou,
ek wil 'n briefie skryf oor al my planne met jou lyf,
kom hou my stywer vas

Gee my 'n stukkie van jou hart, hart, hart
Ek wil aan dit vat, vat, vat.
Ek wil 'n briefie skryf oor my planne met jou lyf,
kom hou my stywer vas.

Gee my 'n stukkie van jou hart, hart, hart
Ek wil aan dit vat, vat, vat.
Ek wil 'n briefie skryf oor my planne met jou lyf,
kom hou my stywer vas.

Gee my 'n stukkie van jou hart

Submitted by Guest