Arno Jordaan – Laat My Lewe, Laat My Liefhe lyrics

Ek is alleen dit is stil om my heen
Maar iemand is daar wat my verstaan
Erens is daar iemand wat my drome wil deel
Wat tog in alles by my staan

Al my verlange verdwyn in die niet
Jy is nou ‘n deel van my bestaan
Weg is my sorge ‘n ster wat verskiet
Liefde is tog al waaroor dit gaan

Koor
Laat my lewe laat my liefhê
Laat my weet hoe dit voel
Om te sê wat ek bedoel
Deel my lewe en my liefde
Laat my leef om te gee wat ek kan

Al my verlange verdwyn in die niet
Jy is nou ‘n deel van my bestaan
Weg is my sorge ‘n ster wat verskiet
Liefde is tog al waaroor dit gaan

Koor

Want jy deel in my vreugde
En jy deel in al my leed
En ek weet dat ek steeds
Net vir jou liefde leef

Koor x 2

Laat my leef om te gee wat ek kan

Submitted by Guest