Cas 'Plankies – Jy Weet lyrics

Weet jy waar jou hart is? Hoekom is jy alleen vannaand?
Is dit die somer in jou oe? Is dit jy wat my so laat voel?
Jy maak dinge wakker wat lank vergete was
Ek sien waarheid in jou oë, die sagte woorde wat jou lippe sing

Praat:
Jy praat soos water oor klippe
Jy dring deur na wat ek voel
As jy praat luister ek
Die kleure in jou oe

KOOR:
Wens ek kon in versies wees om jou te vertel
Presies te vertel, ek sal rustig wees, shhh, ek sal rustig wees…

Jy verduidelik dinge anders; jou stem seil soos skepe
As jy praat, as jy praat, as jy jou mond oopmaak
En dit is wat my sag maak en my wil laat skryf
En ek skryf net as ek voel, as ek voel soos ek nou oor jou voel

Praat:
Hoe diep ek wil wees
Sal in my gedagtes vasmessel
Soos bakstene en soos konkreet
Filosofiese gedagtes vul my denke

Herhaal KOOR

Brug:
Vriendinne wat jy wil voorstel
Sal nooit jou plek kan vat
Dit weet ek
want ek wil jou ken…

Herhaal KOOR

Submitted by Guest