Die Campbells – Jy's Die Girl lyrics

Jy’s die girl van wie ek droom
Jy’s die garing in my broek se soom
Jy’s die girl van wie ek sing
Jy’s die een wat vir my vetkoek bring
Kan ‘n man kan ‘n man dan nie
‘n Bietjie bietjie lief kry nie
Luister na my bokkie as ek sê
Ah! Ah! Ah!
Koor
Jy’s die girl vir my
Jy’s die een wat in my hart kom bly
Jy’s die girl vir my
Jy laat my lekker tot in my tone kry
Herhaal Koor
Jy’s die girl na wie ek soek
Jy’s die cherrie op my chocolate-koek
Jy’s die girl van wie ek sing
Jy’s die een wat vir my koffie bring
Kan ‘n man kan ‘n man dan nie
‘n Bietjie bietjie lief kry nie
Luister na my bokkie as ek sê
Ah! Ah! Ah!
Koor
Jy’s die girl na wie ek soek
Jy’s die suiker in my pannekoek
Jy’s die girl wat liefde bring
Jy’s die rede hoekom ek so sing
Ah! Ah! Ah!
Koor

Submitted by Guest