Fokofpolisiekar – Verklaar lyrics

Album: As Jy Met Vuur Speel Sal Jy Brand

Ek verklaar ek sit nou met niks nie
Ek glo nie ek gaan beter raak nie
Vanaand, gaan ek groot
En ek vat jou saam soos 'n storie sonder storielyn
En ons harte poes toe van pyn
Wn ek hardloop en skree
Mislei my nog een keer
Mislei my nog een keer
En is dit rerig nodig om soos jy te wees
ons sing al jare saam aan ons doodslied
Want die leuenaar in my is die leuenaar in jou
Ek vat jou saam soos 'n storie sonder storielyn
Ons albei poes toe op wyn
En ek hardloop en skree
Mislei my nog een keer
Mislei my nog een keer

Submitted by Guest