Francois Hayes – Hou My 'n Bietjie Vas lyrics

die lewe is so lekker saam met jou
ek wil jou altyd in my arms hou
want ons twee is mos vir mekaar bedoel
ek wil jou meisie altyd by my hou

die oggendson die maak die ruite geel
ek wil so graag die more met jou deel
ons liefde hoort mos altyd bymekaar
vir jou is al my ure altyd daar

hou my ‘n bietjie vas en soen my gou
hou my ‘n bietjie vas ek’s lief vir jou
hou my ‘n bietjie vas en druk my gou
hou my ‘n bietjie vas
hou my ‘n bietjie vas
eks lief vir jou

elke oomblik dink ek net aan jou
en waarmee jy jou altyd besig hou
die ure elke dag draai net om jou
ek leef net vir die tydjie saam met jou

hou my ‘n bietjie vas en soen my gou
hou my ‘n bietjie vas ek’s lief vir jou
hou my ‘n bietjie vas en druk my gou
hou my ‘n bietjie vas
hou my ‘n bietjie vas
eks lief vir jou
hou my ‘n bietjie vas en soen my gou
hou my ‘n bietjie vas ek’s lief vir jou
hou my ‘n bietjie vas en druk my gou
hou my ‘n bietjie vas
hou my ‘n bietjie vas
eks lief vir jou
hou my ‘n bietjie vas
hou my ‘n bietjie vas
eks lief vir jou

Submitted by Guest