Ge Korsten – die Hemel poort lyrics

Album: die hemel poort

KEN JY NIE MY NAAM NIE
WAAROM KEN JY MY DAN NIE
KAN JY NIE ONTHOU NIE
VIR JOU VERGEET EK NIE

HIER IS ‘N MENS EK HET BEROU
GEE MY JOU HAND EK SOEK NA JOU
HIER IS ‘N MENS EK IS ALLEEN
WAAROM NOG WAG MAAK OOP JOU HART

MAAK OOP JOU HART, MAAK OOP JOU HART
HIER IS ‘N MENS EK WIL NIE WAG

KEN JY NIE MY SORGE
AL DIE SORGE WAT EK DRA
GEE MY JOU VERTROUE
GEE MY WAT EK VRA

HIER IS ‘N MENS EK HET BEROU
GEE MY JOU HAND EK SOEK NA JOU
HIER IS ‘N MENS EK IS ALLEEN
WAAROM NOG WAG MAAK OOP JOU HART

MAAK OOP JOU HART, MAAK OOP JOU HART
HIER IS ‘N MENS EK WIL NIE WAG

KAN JY DAN NIE VOEL NIE
AS EK JOU WIL VIND
WAAROM MAAR NIE TOE GEE
MAAR DIE LIEFDE IS MOS BLIND

HIER IS ‘N MENS EK HET BEROU
GEE MY JOU HAND EK SOEK NA JOU
HIER IS ‘N MENS EK IS ALLEEN
WAAROM NOG WAG MAAK OOP JOU HART

MAAK OOP JOU HART, MAAK OOP JOU HART
HIER IS ‘N MENS EK WIL NIE WAG

HIER IS ‘N MENS, HIER IS ‘N MENS
MAAK OOP JOU HART EK WIL NIE WAG

MAAK OOP JOU HART, MAAK OOP JOU HART
HIER IS ‘N MENS EK WIL NIE WAG

Submitted by Guest