Grafsteen Sangers – Die Wilgerboom lyrics

Ek is bekommerd, sien my trane
0, my hart is bitter seer
Dink sy miskien dat so hun wond
Dan ooit op aarde kan genees?

Koor:
Begrawe my want ek gaan sterwe
By die treur'nde wilgerboom
Dat sy kan weet waar ek terus lê
Want dan treur sy as sy droom

Vandag sou dit hul troudag wees
Maar sy is met hun ander een
Laat hom alleen by die wilgerboom
Wat treur en Iyk asof hy ween

Koor

Laat my alleen dat ek kan treur
Oor die liefde wat my nou verlaat
Sy gaan nou met hun ander trou
Maar eens het sy my liefgehad

Koor

Submitted by Guest