Patricia Lewis – Ek Huil In Die Reën lyrics

Album: Wie Sou Jou Kon Liefhê

Ek kan jou nooit vergeet nie
Jou voetstap bly my by
En waar ek ook al rondswerf
Bly ek wonder waar is jy

Ek huil in die reën
Ek is alleen
Jy's nie hier nie
Ek huil in die reën
Waar is jy heen

Sien jy my nie
Ek drentel alleen
in winter reën
want jy is ver van my
Ek huil in die reën
Altyd alleen

Jy was die vuur die vlamme
Die hart klop binne in my
Maar nou is alles anders
Want ons winter is verby

Ek huil in die reën
Ek is alleen
Jy's nie hier nie
Ek huil in die reën
Waar is jy heen

Sien jy my nie
Ek drentel alleen
in winter reën
want jy is ver van my
Ek huil in die reën
Altyd alleen

Ek huil in die reën
Ek is alleen
Jy's nie hier nie
Ek huil in die reën
Waar is jy heen

Sien jy my nie
Ek drentel alleen
in winter reën
want jy is ver van my
Ek huil in die reën
Altyd alleen
Altyd alleen
Altyd alleen

Submitted by Guest