Waylon Van Niekerk – Verlange is groot lyrics

Album: nommer 1

As jy moes weet hoe baie ek na jou verlang
Sou jy hierdie tydstip my gedruk het
As jy moes weet hoe alleen ek soms voel
Sou jy my met liefde omring.

Maar nou dat ek alleen is, en nie hart aan jou kan oopmaak,hanteer ek alles alleen.

Dit is nie altyd maklik om alles allen te geniet
Soms kom die gevoel om dinge wat liefde gee sonder jou,te verbied.

Soos my dae aangan,voel ek beter want ek weet dat ek jou binnekort sal sien.

Wat ek weet is dinge sal ten goede vir ons uitwerk

Submitted by Guest