Grafsteen Sangers – Al Le Die Berge Nog So Blou lyrics

Al lê die berge nog so blou
al lê die berge nog so blou
Al lê die berge nog so blou
Haar woorde sal ek steeds onthou!

Nou gaan sy weg met ‘n lekker hart
Nou gaan sy weg met ‘n lekker hart
Nou gaan sy weg met ‘n lekker hart
Hier sit ek nou in pyn en smart!

Al woon my bokkie nog so vêr
Al woon my bokkie nog so vêr
Al woon my bokkie nog so vêr
Dan troos ek my aan die môrester.

Submitted by Guest