Grafsteen Sangers – As Dit Nag Is In Die Bosveld lyrics

As dit nag is in die bosveld dan droom ek
Van die ou tyd op die velde met jou
Ek verlang weer as die kampvuur vannaand brand
en ek wonder of jy ook verlang?

Ek sien die groot rivier en jou huisie in die vlei
Die enigste hemel vir my!

As dit nag is in die Bosveld dan droom ek
van die ou tyd op die velde met jou

As die son se goue strale wegsink
vêr agter die berge in die Wes
Dan is dit dat ek mos weer terugdink
Dink net aan die een wie ek bemin

As dit nag is in die Bosveld dan droom ek
van die ou tyd op die velde met jou!

Submitted by Guest