Anke Pietrangeli – Limbo lyrics

Want jy’s halfpad in maar jy’s halfpad uit
Dit voel so goed maar jy kyk nog suid
So jy weet jy wil maar jy soek nog tyd
So jy wil uitkon maar dis nog te gou

Chorus
Praat van Limbo, Limbo
Limbo, Limbo-o
Limbo, Limbo-o
Limbo, Limbo-o

Wel greetig sê jy ek’s jou bok
Maar praat van ‘n ring dan pyn jou kop
Wel dan’s daar seker fout met my
Beter gou besluit of ek kry my ry

Praat van Limbo, Limbo
Limbo, Limbo-o
Limbo, Limbo-o
Limbo, Limbo-o

Sien Limbo’s nie ‘n griekse maal
Dis net my bokkie se liefdes taal
Tussen die boom en die bas vannaand
Kom nou bokkie vat my hand

Maar jy maak dit tog die moeite werd
Ek bak nogsteeds jou appel tert
En ek sal nog steeds my hare tease
Maar gou of later moet jy kies

Niks meer Limbo, Limbo-o
Limbo, Limbo-o, ooh yeah
Limbo, Limbo-o
Limbo, Limbo-o, whoa

Niks meer Limbo, Limbo-o
Kom nou bokkie
Limbo, Limbo-o
Vat my hand
Limbo, Limbo-o
Maak nou gou
Limbo, Limbo-o
Besluit nou Tommie
Limbo, Limbo-o
Jy’s nie dom nie
Limbo, Limbo-o
Limbo, Limbo-o
Maak nou gou
Limbo, Limbo-o

Submitted by Guest