Battery 9 – Frokkipong lyrics

Hier kom pietie met die frokkipong
Die plaak by die tande en die nikotienlong

Frokkipong

Hy push nou al die derde dag
Die lede van die jurie proes van die lag
Vir die frons by die laksman se gesig
As die government sê
"Plesier voor plig"

Submitted by Guest