Battery 9 – 'n Nuwe Begin lyrics

Maak 'n nuwe begin

'N nuwe begin
Ek is in my moer in

My seun is 'n junkie
Hy spike welconall
Ek raak elke aand vrot
In die stasie-hotel

My vader en moeder
Wil niks van my weet
En my chinas van vroeër
Het my al vergeet

Submitted by Guest