Grafsteen Sangers – My Vader lyrics

Ag sê my hoe was my Vader
Ek het hom nooit geken
My moeder het gesê: “Hy was 'n goeie man,
Altyd vriendelik eerlik en opreg”.

Koor:
Vader, o my Vader
Ek mis u so
Want ek het u nooit geken
Al wat ek het van my vader
Is 'n portret in 'n raam van goud

Hulle rus nou daar in die kerkhof
Om terug te keer tot stof
Hulle werk op die aarde is klaar
En van hulle is daar niks meer oor

Koor

(F Briel)

Submitted by Guest