Battery 9 – Die Nugter Wals lyrics

Daar is geen toekoms
Wat ons nog kan vier
So sit op jou blinddoek
En staan teen die muur
Ons is in ons moer in
So kry nog 'n bier
Realisties gesproke
Is daar fokol plesier

Submitted by Guest