Akkedis – Prince Dynamite lyrics

Jou trane skitter witter as al daai pepperminte
Jy's klein maar getrein in die lyn van pyn
Jy was 'n skelmbos klonkie op 'nplaas vol wyn
Toe homeless chaba van die strate
Nou Prince Dynamite van die kryt

Chorus:
Jeez, pik daai linker
blitsig bitsig
vinniger en seerder
as vegesmeerde bliksems
Prince Dynamite met sy christen piston

Jy bob en weave met die moeilikheid
Dapper stapper
Patrioties braaf
Met jou coach 'n haarkapper
Houe soos kettingsbotsing
Voetwerk soos Travolta
Val aan soos 'n voetsoldaat
Met jou kop soos 'n korhaan

Chorus

Submitted by Guest