Akkedis – Rockspiders lyrics

Ons is rockspiders okay
So square soos jy nie kan kry
Doen die ossewa-jive
Vol stry en baklei
Rockspiders okay

Ons is loafers op geleende tyd
Nog 'n minuut, 'n uur, 'n dag
Vlieg met gesteelde vlerke
Soekend na die middernag se lag
Selfvernietiging, te veel aande
Deur die halfbesyn gekattemaai
Geluk wink op die horison
Net 'n mirage wat die fool speel
'n Skaduwee van 'n gedaante om ons
Wat net bevark en besteel
Ons probeer weer en weer
Opstroppelis en opgeskeep
Daar's nie iets soos tou opgooi nie
Al genoeg geleer

Chorus

Submitted by Guest