2 Catharinas – Raak Aan My lyrics

Waar kom jy nou skielik vandaan
Of was jy maar nog altyd hier
Dis of ‘n weerligstraal my slaan
Wanneer jy meteens hier voor my staan

Koor

Raak aan my
Ek is baie bang
Want die spoke gaan ons albei vang
Hulle dans en lag en huppel en spring
Dis hulle wat slegte tyding bring

My bene word rietjies wat waai in die wind
Die spoke van gister dans om my rond
Hulle koggel en lag en huppel soos ‘n kind
Wanneer jy meteens hier voor my staan

Koor X2

Submitted by Guest