Gian Groen – As Die Skoen Jou Pas lyrics

nog 'n somer saam in 'n donker plek
dit klink so cool maar dit is so gek
al wat ons short is candlelight om die krag op te wek
as die ligte vrek

pak jou wolkombers in jou winter tas
en sit dit weg in die gang se kas
luister lekker rock 'n roll en skink 'n glasie Tas
as die skoen jou pas

Koor:
jy sing vir my met jou uitgesoekte woorde
die donderstorms het meteens bedaar
ek speel my laaste lag akkoorde
op my groen kitaar, op my groen kitaar
alles soos dit was, as die skoen jou pas
alles soos dit was, as die skoen jou pas

nog 'n somer saam met 'n nuwe doel
dit klink so gek maar dit is so cool
dan hou ons lekker samesyn waardie eekhorings krioel
as jy so voel

as die skoen jou pas kan jy hier wag
tot lank na die middernag
ek sal jou lekker lag
met die music sag

Koor

Submitted by Guest