Gian Groen – Kwaad lyrics

soos die wolke voor die maan verdwyn
span Tas sy wilde web oor my pyn
soos die wolke warrel winter waai
bring jy jou somerslaai na die braai

Koor:
ek boks vanaand teen die shadows
wat my challenge in my slaap
ek worstel met die freedom wat my weghou uit die kaap
en dit maak my kwaad

Rap:
bloeddorstig soos 'n vampier
suig die na-nag junkie die osbloed van die Tas kan
die vloeistof van plesier
en was dit af met 'n warm bier
as almal om hom praat
vergeet van sy eensaamheid
vergeet van al die kwaad (x 2)

Submitted by Guest