Al'Astair – Hell's Angel lyrics

Ek's 'n hells's angel op 'n Vespa Sport
ek's 'n hell's angel en ek ry deur die dorp
ek's 'n two stroke ducktail ek's 'n two stroke ducktail
Daar's 'n ring op my knuckle en my kop is gebuckle
hulle sê ek is gek maar ek hou my bek
my snor is gedrop soos 'n Mosselbaai rob

Ek vat 'n running-start teen 'n skuins afdraand
my Vespa knal dit is Guy Fawkes my pal
die meisiekinders gil ek is Buffalo Bill
ek's 'n two stroke ducktail ek's 'n two stroke ducktail

Ek's 'n hells's angel op 'n Vespa Sport
ek's 'n hell's angel en ek ry deur die dorp
ek's 'n two stroke ducktail ek's 'n two stroke ducktail

Ek weet ek is mooi, as ek my Vespa looi
my spaarwiel is rond en ek spin op die grond
my Vespa is blou... hier kom ek nou
ek's 'n two stroke ducktail ek's 'n two stroke ducktail

Ek's 'n hells's angel op 'n Vespa Sport
ek's 'n hell's angel en ek ry deur die dorp
ek's 'n two stroke ducktail ek's 'n two stroke ducktail

Daar's 'n ring op my knuckle en my kop is gebuckle
hulle sê ek is gek maar ek hou my bek
my snor is gedrop soos 'n Mosselbaai rob
ek's 'n two stroke ducktail ek's 'n two stroke ducktail

Ek's 'n two stroke ducktail ek's 'n two stroke ducktail
die straat
en Justice... is net 'n naam

Submitted by Guest