Al'Astair – Worcester Kat lyrics

Sy's 'n weskus mossel, sy's 'n LM prawn
Sy's perlemoen en ek wil haar net soen
sy's 'n knaaiskna oester, maar sy woon in Worcester
sy wil aan my vat sy's 'n Worcester kat
wat gaan gebeur? ...my rev's slaan deur
gooi in overdrivesy wil met my jive
wat is die fout, ek voel so benoud,
gooi die Worcester sous, gooi die Worcester sous...
gooi die Worcester sous...
Sy's 'n Worcester kat, en sy sit my in rat
en sy gooi my tweede, sy weier my rede
en sy double my clutch, en sy sit my in derde
sy gooi my in vierde en sy sit my in vyfde
wat gaan gebeur? ...my rev's slaan deur
druk in overdrive sy wil met my jive
my asem raak op, sy het my geskop,
gooi die Worcester sous, gooi die Worcester sous...
gooi die Worcester sous...

Haar oë is blou en sy maak my flou
haar bene is slank en haar bene is lank
en ek briek in die draai sy wil alles traai
wat gaan ek doen as-sy-my-wil-soen
wat gaan gebeur? ...my rev's slaan deur
gooi in overdrive sy gaan met my jive
trek die handbriek op, sy staan op haar kop
gooi die Worcester sous, gooi die Worcester sous...
gooi die Worcester sous...

Sy's 'n koningklip en sy hap aan my lip
sy's die springgety en sy het my gekry
sy's 'n knaaiskna oester maar sy bly in Worcester
sy's 'n vet galjoen en sy het my gesoen
wat het gebeur, ek kon haar nie keer
sy's 'n jellievis, en sy maak my so lus
sy's 'n mak makriel... sy's 'n mak makriel
ja 'n mak makriel... en sy's weg met my... siel

Submitted by Guest