Al'Astair – Rawsonville Se Girls lyrics

Raw-son-ville se girls het groen oë
Raw-son-ville se gilrs is mooi
Rawsonville se girls se wange raak rooi
waarom... kan jy dalk raai
En Raw-son-ville se girls is myne
en Raw-son-ville se girls is nie joune
en Raw-son-ville se girls loop so swaai, swaai, swaai
met hierdie girls girls... kan die wind maar waai

Maar Raw-son-ville se girls kan sing
en Raw-son-ville se girls kan dans
en... Rawsonville se girls raak so maklik stout
met hierdie girls... is daar nie fout

Ja Raw-son-ville se girls wil sing
en Raw-son-ville se girls wil dans
en... Rawsonville se girls loop s swaai... swaai... swaai
ja hierdie girls is al te fraai

Raw-son-ville se girls het bene
Raw-son-ville se girls... o hene
en Rawsonville se girls kry mos glad nie koud
aai-aai-aai-aai... hierdie girls
aai-aai... hierdie girls
aai-aai... is net te fraai.

Submitted by Guest