Al'Astair – Droomtowenaar lyrics

Waar ek nou gaan het alles 'n kleur
en die wêreld draai om... om die sonlig te soen
en miskien kan jy saam met my soontoe gaan
en miskien sal jy sien ek's 'n droom... towenaar
en miskien... sal jy sien.. ek's 'n droom... towenaar
waar ons nou gaan hang die aandlug tot laat
en die sterre en die maan dryf in die water se gloed
en miskien kan jy saam met my soontoe gaan
en miskien sal jy sien ek's 'n droom... towenaar
en miskien... sal jy sien... ek's 'n droom... towenaar

En die son sak stadig en die lug is blou
en die water is koel in die berg se poel
en miskien kan jy saam met my soontoe gaan
en miskien sal jy sien ek's 'n droom... towenaar
en miskien... sal jy sien... ek's 'n droom... towenaar

Kom saam met my saam, dis nie ver om te gaan
in die bloudonkernag bly die briesie so sag
kom saam met my saam, dis nie ver om te gaan
en miskien sal ons saam daar 'n droom kan sien

En miskien... sal ons saam... in 'n droom... daar woon
en miskien... sal ons saam... in 'n droom... daar woon

Submitted by Guest