Al'Astair – Neuk lyrics

Die wêreld staan al 'n miljoen jaar lank,
of is dit dalk al vier?
en ons twee kan nog veertig jaar maak,
of is dit dalk net drie?
so kom ons neuk die wêreld op
so kom ons neuk dit op
en daar is niemand wat vir ons gaan stop
so kom ons neuk dit op
Die wêreld draai in die rondte om,
of is dit heeltemal plat?
en ons twee loop met voete rond,
en ons staan op hierdie grond
so kom ons neuk die wêreld op
so kom ons neuk dit op
en daar is niemand wat vir ons gaan stop
so kom ons neuk dit op

Die lug is blou en oneindig hoog,
en die reënboog is vol van kleur
en ek en jy is mos ses voet lank,
of is dit dalk net vyf?
so kom ons neuk die wêreld op
so kom ons neuk dit op
en daar is niemand wat vir ons gaan stop
so kom ons neuk dit op
ja kom ons neuk die wêreld op
ja kom ons neuk dit op
en daar is niemand wat vir ons gaan stop
so kom ons neuk dit op

Submitted by Guest