Platanna – Hoe Lank Dan Nog? lyrics

Kyk in die valk poele van die lewe
is plastiek klippe volgens range uitgepak
wat dobber en bots en palstiek klanke klots
Hoe lank dan nog?

Op die breë lewenspaaie is daar vele afdraaie
na wie weet waar
en by elke stop stamp ek harder my kop
Hoe lank dan nog?

Chorus:
Die wysheid roep hardop daarbuite
Sy verhef haar stem op die pleine
Hoe lank dan nog sal die eenvoudiges
die eenvoudigheid liefhê en die spotters bly spot?
Hoe lank dan nog?

Waar ‘n soen jou verraai
vat die kruispad jou kennis van goed en kwaad
Jy moet dit als ignoreer
net om jouself sentreer
Hoe lank dan nog?

Chorus

Submitted by Guest