Platanna – More lyrics

Môre gaan ek geboue vir berge verruil
en die fone aanhou laat huil
my computer uit-plug, my kitaar afstof
As jy my pla, word ek sommer onbeskof

Môre gaan ek my en myne pak
en die langpad one way vat
tot ek die soom van die branders slaan
by die saamloop van ‘n warm en koue oseaan

Chorus:
Laat Sarie woon waar sy wil
ek kan doen sonder daai thrill
van geld en dryfkrag om my siel te verkrag
en 60 sigarette ‘n dag

Bridge: Dis “Christ in die Desert”-tyd
maar die wêreld is fôkkin wyd

Verse 2

Chorus

Submitted by Guest