Platanna – Ons Is Oraait lyrics

Maak aan my beloftes in die nag
Maak aan my beloftes elke dag
Smile vir my en se dis alles reg
More is die pyn en worry weg

Wat is in die pot, gee my ‘n dop
Speel ‘n song in blues en roer die sop
More kraai die haan ‘n nuwe dag
Ek slap al hoe vaster in die nag

Solank ons music het is ons oraait
Die donderweer kan bars, solank die wind net waai
Ek kan leef op water en op jou
Daai energie verdryf steeds elke kou

Ek skryf songs en jy sit in jou stoel
Ek en jy is vir mekaar bedoel
Al skree ons soms as dinge moeilik raak
Vat die snaaks en lekker ons ook somtyds raak

Maak aan my beloftes in die nag
Maak aan my beloftes elke dag
Smile vir my en se dis alles reg
More is die pyn en worry weg

Submitted by Guest